Jean-Luc Bideau

Jean-Luc Bideau
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Oktober 1940 (1940-10-01) (84 jaar oud)
Nasionaliteit Switsers
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jean-Luc Bideau (gebore 1 Oktober 1940) is 'n Switserse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revenge of the Musketeers (1994), The Red Violin (1998), en Mon frère se marie (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne