Jeanette Nolan | |
Geboorte | 30 Desember 1911 |
---|---|
Sterfte | 5 Junie 1998 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2; insluitende Tim McIntire |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1932–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeanette Nolan (30 Desember 1911 – 5 Junie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Big Heat (1953), The Man Who Shot Liberty Valance (1962), The Rescuers (1977), en The Fox and the Hound (1981).