Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeanie MacPherson | |
Geboortenaam | Abbie Jean Macpherson |
---|---|
Geboorte | 18 Mei 1887 |
Sterfte | 26 Augustus 1946 (op 59) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeanie MacPherson (18 Mei 1887 – 26 Augustus 1946) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Merchant of Venice (1914), The Captive (1915), en Male and Female (1919).