Jeanne Cooper

Jeanne Cooper
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Wilma Jeanne Cooper
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Corbin Bernsen
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeanne Cooper (25 Oktober 1928 – 8 Mei 2013) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Dead Air (2009) en in die televisiereekse 77 Sunset Strip (1958), Ben Casey (1961), en The Young and the Restless (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne