Jeanne Crain

Jeanne Crain
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jeanne Elizabeth Crain
Geboorte (1925-05-25)25 Mei 1925
Sterfte 14 Desember 2003 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 7
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeanne Crain (25 Mei 1925 – 14 Desember 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente State Fair (1945), Apartment for Peggy (1948), A Letter to Three Wives (1949), en Pinky (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne