Jeannie Berlin

Jeannie Berlin
Geboorte 1 November 1949 (1949-11-01) (75 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeannie Berlin (gebore 1 November 1949) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Heartbreak Kid (1972), Margaret (2011), Inherent Vice (2014), en Café Society (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne