Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jedward | |
---|---|
![]() Jedward in 2010. | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | John Paul Henry Daniel Richard Grimes Edward Peter Anthony Kevin Patrick Grimes |
Ook bekend as | John & Edward |
Gebore | 16 Oktober 1991 Dublin, Ierland |
Genres | Pop |
Beroep(e) | sanger |
Instrumente | stem |
Jare aktief | 2009 - hede |
Etikette | Sony UK, Universal Ireland |
Webwerf | www.planetjedward.net |
Jedward is 'n tweeling-sangpaar van Ierland. Hulle is bekend in Europa as gevolg van hulle deelname aan die Eurovision-sangfees.