Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeff Foxworthy | |
Geboortenaam | Jeffrey Marshall Foxworthy |
---|---|
Geboorte | 6 September 1958 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Lewensmaat | Pamela Gregg |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Webwerf | jefffoxworthy |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeff Foxworthy (gebore 6 September 1958) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Blue Collar Comedy Tour: The Movie (2003), Racing Stripes (2005), en The Smurfs (2011), en in die televisiereeks Are You Smarter Than a 5th Grader? (2007).