Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeff Morrow | |
Geboortenaam | Leslie Irving Morrow |
---|---|
Geboorte | 13 Januarie 1907 |
Sterfte | 26 Desember 1993 (op 86) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Lissa Morrow Christian (b. 1950) |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeff Morrow (13 Januarie 1907 – 26 Desember 1993) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente This Island Earth (1955), The Creature Walks Among Us (1956), Kronos (1957), en The Giant Claw (1957).