Jeff Bennett

Jeff Bennett
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 Oktober 1962 (1962-10-02) (62 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeff Bennett (gebore 2 Oktober 1962) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Looney Tunes: Back in Action (2003) en Enchanted (2007), en in die televisiereekse Johnny Bravo (1997) en The Penguins of Madagascar (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne