Jeffrey Combs

Jeffrey Combs
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jeffrey Alan Combs
Geboorte 9 September 1954 (1954-09-09) (70 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1971–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey Combs (gebore 9 September 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Re-Animator (1985), Fortress (1992), The Frighteners (1996), en Would You Rather (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne