Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeffrey Jones | |
![]() | |
Geboortenaam | Jeffrey Duncan Jones |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Julian Coutts |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeffrey Jones (gebore 28 September 1946) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Amadeus (1984), Ferris Bueller's Day Off (1986), Howard the Duck (1986), en Ed Wood (1994).