Jeffrey Tambor | |
Geboortenaam | Jeffrey Michael Tambor |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1944 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 5 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1972–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeffrey Michael Tambor (gebore 8 Julie 1944) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente How the Grinch Stole Christmas (2000) en Hellboy (2004), en in die televisiereekse Arrested Development (2003) en Transparent (2014).