Jenna Coleman

Jenna Coleman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jenna-Louise Coleman
Geboorte 27 April 1986 (1986-04-27) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jenna Coleman (gebore 27 April 1986) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Captain America: The First Avenger (2011) en Me Before You (2016), en in die televisiereeks Victoria (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne