Jenna Elfman | |
Geboortenaam | Jennifer Mary Butala |
---|---|
Geboorte | 30 September 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jenna Elfman (gebore 30 September 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Doctor Dolittle (1998), Keeping the Faith (2000), en Friends with Benefits (2011), en in die televisiereeks Dharma & Greg (1997).