Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jennie Garth | |
Geboortenaam | Jennifer Eve Garth |
---|---|
Geboorte | 3 April 1972 Urbana, Illinois, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1989–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jennie Garth (gebore 3 April 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Beverly Hills, 90210 (1990) en What I Like About You (2002).