Jennifer Garner | |
![]() | |
Geboortenaam | Jennifer Anne Garner |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jennifer Garner (gebore 17 April 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Daredevil (2003), 13 Going on 30 (2004), en Juno (2007), en in die televisiereeks Alias (2001).