Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jennifer Holliday | |
![]() | |
Geboortenaam | Jennifer Yvette Holliday |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jennifer Holliday (gebore 19 Oktober 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Below the Belt (1980), I'm Gonna Git You Sucka (1988), en The Rising Place (2001), en in die televisiereeks Ally McBeal (1997).