Jennifer Kent

Jennifer Kent
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Kent
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise, regisseuse, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Kent is 'n Australiese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Babe: Pig in the City (1998), The Babadook (2014), en The Nightingale (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne