Jennifer Runyon

Jennifer Runyon
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 April 1960 (1960-04-01) (64 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Runyon (gebore 1 April 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Up the Creek (1984), Ghostbusters (1984), en Carnosaur (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne