Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jennifer Syme | |
Geboortenaam | Jennifer Maria Syme |
---|---|
Geboorte | 7 Desember 1972 |
Sterfte | 2 April 2001 (op 28) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 (deceased) |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jennifer Syme (7 Desember 1972 – 2 April 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lost Highway (1997) en Ellie Parker (2005).