Jensen Ackles

Jensen Ackles
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jensen Ross Ackles
Geboorte 1 Maart 1978 (1978-03-01) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1996–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jensen Ackles (gebore 1 Maart 1978) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ten Inch Hero (2007) en My Bloody Valentine (2009), en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965) en Supernatural (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne