Jeremy Gittins

Jeremy Gittins
Geboortenaam Philip Jeremy Gittins
Geboorte 30 Januarie 1956 (1956-01-30) (69 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeremy Gittins (gebore 30 Januarie 1956) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent As You Like It (2011) en in die televisiereekse Doctor Who (1963), All in Good Faith (1985), en Keeping Up Appearances (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne