Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeremy Irvine | |
Geboortenaam | Jeremy William Fredric Smith |
---|---|
Geboorte | 18 Junie 1990 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2009–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeremy Irvine (gebore 18 Junie 1990) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente War Horse (2011), Now Is Good (2012), The Railway Man (2013), en Mamma Mia! Here We Go Again (2018).