Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeremy Kemp | |
Geboortenaam | Edmund Jeremy James Walker |
---|---|
Geboorte | 3 Januarie 1935 |
Sterfte | 19 Julie 2019 (op 84) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1958–1998 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeremy Kemp (3 Januarie 1935 – 19 Julie 2019) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Blue Max (1966), Top Secret! (1984), en Four Weddings and a Funeral (1994).