Jeremy Shada | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeremy Shada is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Team America: World Police (2004) en in die televisiereekse Adventure Time (2010) en Voltron (2016).