Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jeremy Sumpter | |
![]() | |
Geboortenaam | Jeremy Robert Myron Sumpter |
---|---|
Geboorte | 5 Februarie 1989 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jeremy Sumpter (gebore 5 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Frailty (2001), Peter Pan (2003), en Soul Surfer (2011), en in die televisiereeks Friday Night Lights (2006).