Jerry Mathers

Jerry Mathers
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gerald Patrick Mathers
Geboorte 2 Junie 1948 (1948-06-02) (76 jaar oud)
Sioux City, Iowa, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Noah Mathers
Mercedes Mathers
Gretchen Mathers
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jerry Mathers (gebore 2 Junie 1948) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Trouble with Harry (1955) en That Certain Feeling (1956), en in die televisiereekse Leave It to Beaver (1957) en The Love Boat (1977).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne