Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jerry Minor | |
Geboortenaam | Jerry C. Minor |
---|---|
Geboorte | 4 Oktober 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jerry Minor (gebore 4 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Melvin Goes to Dinner (2003), Anchorman: The Legend of Ron Burgundy (2004), Drillbit Taylor (2008), en Walk of Shame (2014).