Jerry Orbach | |
Jerry Orbach in 1965
| |
Geboortenaam | Jerome Bernard Orbach |
---|---|
Geboorte | 20 Oktober 1935 New York Stad, NY (VSA) |
Sterfte | 28 Desember 2004 New York Stad, NY (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Rolprente | Law & Order |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jerome Bernard Orbach (20 Oktober 1935 – 28 Desember 2004) was 'n Amerikaanse akteur wat bekend was vir sy rol as speurder Lennie Briscoe in die televisiereeks, Law & Order, en sy rolle in musiekblyspelle.