Jeryl Prescott

Jeryl Prescott
Geboorte 25 Maart 1964 (1964-03-25) (60 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeryl Prescott (gebore 25 Maart 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Skeleton Key (2005) en The Birth of a Nation (2016), en in die televisiereekse The Walking Dead (2010) en Ray Donovan (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne