Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jesse Metcalfe | |
![]() | |
Geboortenaam | Jesse Eden Metcalfe[1] |
---|---|
Geboorte | 9 Desember 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jesse Metcalfe (gebore 9 Desember 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente John Tucker Must Die (2006), The Other End of the Line (2008), en Loaded (2008), en in die televisiereeks Desperate Housewives (2004).