Jesse Rath

Jesse Rath
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Februarie 1989 (1989-02-11) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jesse Rath (gebore 11 Februarie 1989) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Being Human (2011), Defiance (2013), en Supergirl (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne