Jesse Spencer

Jesse Spencer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jesse Gordon Spencer
Geboorte 12 Februarie 1979 (1979-02-12) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1991–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jesse Spencer (gebore 12 Februarie 1979) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Uptown Girls (2003) en in die televisiereekse Neighbours (1985), House (2004), en Chicago Fire (2012).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne