Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessica Hecht | |
Geboorte | 28 Junie 1965 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessica Hecht (gebore 28 Junie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stay (2005), Dan in Real Life (2007), en Whatever Works (2009), en in die televisiereeks Friends (1994).