Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessica Oyelowo | |
![]() | |
Geboortenaam | Jessica Watson |
---|---|
Geboorte | 1978 (46–47 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessica Oyelowo (gebore 1978) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepy Hollow (1999), Churchill: The Hollywood Years (2004), en Alice in Wonderland (2010).