Jessica Pimentel

Jessica Pimentel
Geboorte 20 September 1982 (1982-09-20) (42 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Pimentel (gebore 20 September 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Illegal Tender (2007) en Pride and Glory (2008), en in die televisiereekse Person of Interest (2011) en Orange Is the New Black (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne