Jessica Barden

Jessica Barden
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jessica Barden in 2018

Geboorte 21 Julie 1992 (1992-07-21) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jessica Barden (gebore 21 Julie 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tamara Drewe (2010), Hanna (2011), Far from the Madding Crowd (2015), en The Lobster (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne