Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jessy Schram | |
![]() | |
Geboortenaam | Jessica Schram |
---|---|
Geboorte | 15 Januarie 1986 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jessy Schram (gebore 15 Januarie 1986) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Unstoppable (2010) en in die televisiereekse Mad Men (2007), Once Upon a Time (2011), en Falling Skies (2011).