Jet Airways

Jet Airways
IATA ICAO Roepteken
9W JAI JET AIRWAYS
Gestig1 April 1992
Eerste vlug5 Mei 1993
Laaste vlug17 April 2019
HoofspilleChhatrapati Shivaji Maharaj Internasionale Lughawe (Moembaai)
Sekondêre spilleLughawe Brussel
Chennai Internasionale Lughawe (Chennai)
Indira Gandhi Internasionale Lughawe (Delhi)
Netaji Subhash Chandra Bose Internasionale Lughawe (Kalkutta)
FokusstedeSardar Vallabhbhai Patel Internasionale Lughawe (Ahmedabad)
Kempegowda Internasionale Lughawe (Bangalore)
Cochin Internasionale Lughawe (Kochi)
Chaudhary Charan Singh Internasionale Lughawe (Lucknow)
Rajiv Gandhi Internasionale Lughawe (Hyderabad)
LojaliteitsprogramJetPrivilege
AlliansieEtihad Equity Alliance
SubsidiêreJet Lite
Vlootgrootte8
Bestemmings74[1]
HouermaatskappyTailwinds Limited
SitkamerJet Lounge
HoofkantoorMoembaai, Indië[2]
SleutelpersoneNaresh Goyal, stigter en voorsitter
Cramer Ball, hoof uitvoerende beampte[3]
Subodh Karnik, hoofbedryfsbeampte[4]
Omset 252 miljard (VS$3.2 miljard) (FJ 2017–18)[5]
Wins–6.3 miljard (VS$−79 miljoen) (FJ 2017–18)[5]
Webwerfjetairways.com
jetkonnect.com
Preview warning: Page using Template:Infobox airline with unknown parameter "lounge"
'n Nuwe Jet Airways Boeing 777-300ER op 'n toetsvlug
Jet Airways se Airbus A330-202 VT-JWL in Hongkong

Jet Airways was 'n vername Indiese lugredery gebaseer in Moembaai.

Jet Airways was sedert Oktober 2010 die grootste lugredery in Indië met 'n passasiersmarkaandeel van 22.6%.[6]

Die redery het vlugte na 74 bestemmings wêreldwyd onderneem. Sy belangrikste sentrum was Moembaai, met sekondêre spille in Delhi, Kalkutta, Chennai en Bangalore.[7]

  1. "Jet Airways Network" (in Engels). Jet Airways. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2015. Besoek op 30 Augustus 2014.
  2. "Airline Membership". IATA (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 12 Junie 2011.
  3. "Jet Airways Appoints Cramer Ball As New CEO" (in Engels). NDTV. 27 Mei 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 1 Junie 2014.
  4. "Jet Airways appoints new Management team" (in Engels). news.biharprabha.com. IANS. 25 Julie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2019. Besoek op 27 Julie 2014.
  5. 5,0 5,1 "Audited Financial Year Results for the Financial Year ended 31st March 2018" (PDF). JetAirways. Besoek op 10 Mei 2018.
  6. "Lean period air traffic same, domestic traffic up". Rediff.com. 19 Oktober 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2010. Besoek op 19 Oktober 2010.
  7. "Fact Sheet" (in Engels). Jet Airways. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Maart 2015. Besoek op 9 Desember 2010.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne