Jet Jurgensmeyer

Jet Jurgensmeyer
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jet Jurgensmeyer is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Devil's Knot (2013), American Sniper (2014), en Ferdinand (2017), en in die televisiereeks Special Agent Oso (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne