Jill Clayburgh

Jill Clayburgh
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 April 1944
New York, New York, Verenigde State
Sterfte 05 November 2010 (op 66)
Lakeville, Connecticut, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1968–2010
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jill Clayburgh (30 April 1944 – 5 November 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An Unmarried Woman (1978), Starting Over (1979), Running with Scissors (2006), en Bridesmaids (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne