Jill Ireland

Jill Ireland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jill Dorothy Ireland
Geboorte (1936-04-24)24 April 1936
Sterfte 18 Mei 1990 (op 54)
Nasionaliteit Engels
Kinders 5 (2 aangenome), insluitende Val McCallum
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jill Ireland (24 April 1936 – 18 Mei 1990) was 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mechanic (1972), Hard Times (1975), en Assassination (1987), en in die televisiereeks Star Trek (1966). Sy het in 1968 met Charles Bronson getrou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne