Jill Scott

Jill Scott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en komponis
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jill Scott (gebore 4 April 1972) is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cavedweller (2004), Why Did I Get Married? (2007), en Why Did I Get Married Too? (2010), en in die televisiereeks The No. 1 Ladies' Detective Agency (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne