Jill Wisoff

Jill Wisoff
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en komponis
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jill Wisoff is 'n Amerikaanse aktrise en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fear, Anxiety & Depression (1989), Welcome to the Dollhouse (1995), en Creating Karma (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne