Jill Biden

Jill Biden
Jill Biden
Biden in 2021

Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Januarie 2021
President Joe Biden
Voorafgegaan deur Melania Trump

Tweede Dame van die Verenigde State
Ampstermyn
20 Januarie 2009 – 20 Januarie 2017
Visepresident(e)   Joe Biden
Voorafgegaan deur Lynne Cheney
Opgevolg deur Karen Pence

Persoonlike besonderhede
Gebore 3 Junie 1951 (1951-06-03) (73 jaar oud)
Hammonton, New Jersey, V.S.A.
Politieke party Demokraat
Eggenoot/-note Bill Stevenson (1970–1975)
Joe Biden (trou 1977)
Kind(ers) Ashley Biden
Beau Biden
Hunter Biden
Alma mater Universiteit van Delaware (BA, EdD)
West Chester University (MEd)
Villanova University (MA)
Handtekening

Jill Tracy Jacobs Biden [1] (voorheen Stevenson; gebore op 3 Junie 1951) is 'n Amerikaanse opvoeder wat die dienende Amerikaanse presidentsvrou is. Sy was voorheen die Tweede Dame van die Verenigde State van 2009 tot 2017.

  1. "Dr. Jill Biden: First Lady". The White House (in Engels). Besoek op 4 Maart 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne