Jim Beaver

Jim Beaver
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Norman Beaver Jr.
Geboorte 12 Augustus 1950 (1950-08-12) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1972–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Beaver (gebore 12 Augustus 1950) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Deadwood (2004), Supernatural (2005), Breaking Bad (2008), en Justified (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne