Jim Caviezel | |
![]() | |
Geboortenaam | James Patrick Caviezel |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jim Caviezel (gebore 26 September 1968) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Red Line (1998), Frequency (2000), The Count of Monte Cristo (2002), en The Passion of the Christ (2004).