Jim Gaffigan

Jim Gaffigan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gaffigan in Januarie 2014

Geboortenaam James Christopher Gaffigan
Geboorte 7 Julie 1966 (1966-07-07) (58 jaar oud)
Elgin, Illinois, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Jeanne Noth
Kinders 5
Alma mater Purdue Universiteit]
Georgetown Universiteit
Beroep(e) Komediant, akteur, draaiboekskrywer, en rolprentvervaardiger
Aktiewe jare 1991–nou
Webwerf jimgaffigan.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Gaffigan (gebore 7 Julie 1966) is 'n Amerikaanse komediant, akteur, draaiboekskrywer, en rolprentvervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Away We Go (2009), Chuck (2016), en Chappaquiddick (2017), en in die televisiereeks The Jim Gaffigan Show (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne