Jim Sturgess

Jim Sturgess
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Mei 1978 (1978-05-16) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Sturgess (gebore 16 Mei 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Across the Universe (2007), 21 (2008), Cloud Atlas (2012), en Geostorm (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne